Eon en Anke is getroud op 26 September 2015 by Drakensbergkloof geleƫ tussen Newcastle en Memel.

Hierdie is die trailer (3:10) van Anke en Eon se troue...
Hier is 'n opsomming (6:35) van die volledige troue insluitende 'n pragtige seƫngebed van Anke se pa...
Die finale produk sluit 3 stelle DVDs in: